FOURIE André Jurie 1962-2004

Nota van Eienaar van Phoenix Hotel, Brownlee straat, Molteno. Die Buffalo Riders was tuis in die Hotel. Hulle het hulle goed gedra en was 'n hele rustige groep. Hulle glad nie mis gedra nie. Die dag van 6 Julie 2004 het Andre (China) met sy motorfiets om die Middelman voor die Hotel gedraai, sy Motorfies het onder hom uitgegly, sy kop het die randsteen getref en hy is op die plek oorlede. Die vriende en familie hom elke jaar terug na hierdie gedenksteen. Dit is reg voor die Phoenix Hotel op die Middelman.
contributed by: Annatjie Erasmus
viewed 807 times
FOURIE André Jurie 1962-2004